top of page

Goudveld-Hoërskool Taal- en Kunstefees

Van die organiseerders...
Met die kuns afdeling word jou skeppende vermoë op die proef gestel. Daar is 'n verskeidenheid afdelings waarin jy jou talente kan uitoefen en blootstel. Dié wye verskeidenheid afdelings maak seker dat daar iets is vir almal. Verbeelding, kreatiwiteit en eksperimentering is aan die orde van die dag. Kom ontsnap in 'n verbeeldingryke wêreld wat jy as kunstenaar skep en beskikbaar stel, sodat ander dit saam met jou kan beleef.
Kategorieë














bottom of page