top of page

Van die organiseerders...

 Beste Taal- en Kunstefees deelnemer

​

Ons is in ongekende vaarwater weens die Covid-19 virus. Daarom het ons besluit om dié fees virtueel te maak.

​

Vir ons almal is dit 'n verdere uitdaging, maar met die nodige inisiatief wat eie is aan die mens, veral kunstenaars, kan ons dit 'n reuse sukses maak. Dit wil voorkom of baie buitemuurse aktiwiteite nie mag voortgaan nie. Daarom wil ons vir die deelnemers en ons gemeenskap die hoop gee dat daar wel 'n toekoms is na hiérdie pandemie.

​

Die fees sal nogsteeds deur beoordeelaars van hoogstaande gehalte beoordeel word. Elke deelnemer sal ook 'n sertifikaat ontvang met die simbool wat hy/sy behaal het.

​

Die sluitingsdatum sal verander na 10 Julie 2020 sodat daar genoeg tyd is vir voorbereiding. Let op na die voorskrifte van die video's. Die video's moet voor of op 24 Julie 2020 na die nuwe betrokke e-pos adresse gestuur word, wat onder elke afdeling aangedui is.

​

Baie sterkte met die voorbereiding en mag julle hierdie platvorm gebruik om op die kunste uit te brei.

Drama.png
Instrumentaal.png
Kuns.png
Letterkunde en Taal.png
Vokaal.png

Kliek op die afdeling om die algemene reëls en kategorieë te besigtig.

IMG-20200429-WA0004.png
Dans.png
bottom of page