top of page

Goudveld-Hoërskool Taal- en Kunstefees

Van die organiseerders...
Drama motiveer kreatiewe denke, verskaf 'n positiewe uitlaatklep, moedig uitvoering van tekste aan, verbeter selfvertroue, help met die ontwikkeling van kommunikasie, bou vriendskappe en soveel meer... Loer na die kategorieë en skryf vir die Taal- en Kunstefees in om hierdie, en soveel meer voorregte te kan geniet!
Kategorieë














bottom of page