top of page

Goudveld-Hoërskool Taal- en Kunstefees

Van die organiseerders...
Die dansafdeling voeg 'n groot verskeidenheid style in verskillende ouderdomsgroepe by mekaar om elke danser die geleentheid te gee om hul talente uit te leef, en te vorder in 'n regverdige, professionele en veilige omgewing. Ons probeer om die passie en liefde vir dans te kweek in elke danser en toeskouer wat deelneem aan die Goudveld-Hoërskool Taal- en Kunstefees.
Kategorieë
















bottom of page